Heidie Smit De Klerk

Home Testimonial Heidie Smit De Klerk
+

Ek het laas jaar bloedvergiftiging gehad, van a stuk staal wat my enkel oopgesny het.

Ek het in die Portable Ozone Steam Sauna gegaan en na 5 dae het die wond toe gegaan, ek het Ozone gel gebruik en het nie eers ‘n merk agter gelos.

Ek glo in Ozone behandeling. En my kinders gaan ook in die Portable Ozone Steam Sauna.